TUISBLADVEILINGSSPESIALE VEILINGSBESTUURBEMARKERSKROONSTADKONTAK ONS
EIENDOMMEWARMBADGALLERYANDER
VEILING ELKE WOENSDAG OM 11:00

PAUL VAN VUUREN
SEL: 082 230 3595
FELLIES FELSTEAD
SEL: 082 653 7455

ANDRE KOCK EN SEUN HET WOENSDAG DIE 11de APRIL ONS EERSTE WARMBAD VEILING GEHOU. DAAR WAS 530
BEES VERKOOP. ANDRE KOCK EN SEUN SE BAIE DANKIE VIR ALMAL WAT DIE VEILING MOONTLIK
GEMAAK HET. ONS NOOI ALMAL UIT OM WOENSDAE SAAM ONS VEILING TE HOU MAAR AS JY ENIGE
LEWENDEHAWE WIL SAAMBRING IS JY MEER AS WELKOM.