TUISBLAD VEILINGS SPESIALE VEILINGS BESTUUR BEMARKERS KROONSTAD KONTAK ONS
EIENDOMME WARMBAD GALLERY ANDER

André Kock en Seun


Vir sowat 49 jaar al is Andre Kock 'n bekende in die lewendehawe bedryf. 'n Mens kan hom al 'n legende noem!! Een van die plaaslike koerante het hom aanvanklik bekendgestel aan die gemeenskap as: "Hy is 'n groot man, Hy is groot van gestalte,maar ook 'n man met 'n groot hart wat groot dink en groot doen." Vandag is die woorde nog steeds net so waar. Andre Kock en Seun is 'n afslaersmaatskappy wat hulself al oor en oor bewys het. Vir die beste veilings, organisasie en  gemeenskapsdiens.