TUISBLAD | VEILINGS | SPESIALE VEILINGS | BESTUUR | BEMARKERS | KROONSTAD | KONTAK ONS |
---|
EIENDOMME | WARMBAD | GALLERY | ANDER |
---|
![]() |
Vir
sowat 49 jaar al is Andre Kock 'n bekende in die lewendehawe bedryf.
'n Mens kan hom al 'n legende noem!! Een van die plaaslike koerante het
hom aanvanklik bekendgestel aan die gemeenskap as: "Hy is 'n groot
man, Hy is groot van gestalte,maar ook 'n man met 'n groot hart wat
groot dink en groot doen." Vandag is die woorde nog steeds net so waar. Andre
Kock en Seun is 'n afslaersmaatskappy wat hulself al oor en oor bewys
het. Vir die beste veilings, organisasie en gemeenskapsdiens.
|